Korpus: afr_newscrawl_2011_100K

Weitere Korpora

2.5.9 Distribution of Letter I in Sentences

Number of sentences containing a fixed number of occurrences of the specified character


Gnuplot diagram

# of occurrences # of sentences Sample sentence
0 1198 86 duurder sal word.
1 3501 Wat van die ander twee werksdae?
2 6088 Die mense daar besef dit ook.
3 8178 Flight Search kan ook direk gebruik word deur te gaan na google.
4 9603 Met die woord het sy erkenning aan haar trots op haar Engelse afkoms gegee wat sy hier tussen die boeremense kom verloor het.
5 9796 Ja, Boerbokke kan met groot welslae gesinchroniseer word en daar is baie telers wat dit met groot sukses toepas.
6 9667 Teen die agtergrond van grootskaalse grondeise in die Soutpansberg gebied, het daar op Vrydag, 4 Augustus 2006, ‘n vergadering met mnr.
7 8925 Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is effens opwaarts aangepas tot 11,684 miljoen ton.
8 7790 Deurpersmasjien vir mieliepitte en sojabone Plaassilo's - 'n Blink Gedagte Waar spoor jy agente op vir werk oorsee?
9 6870 Doreen Sioka, het ’n verslag met ’n lang lys uiteenlopende klagtes van gemeenskappe in die Otjozondjupa-streek aan die Nasionale Vergadering (NV) voorgelê ná haar parlementêre uitreikbesoek verlede jaar.
10 5888 Jagter trek grootste jagluiperd nóg plat Ongelukke en misdaad eis lewens dié naweek Wanbetaling bedreig werk aan kuspad VERLEDE jaar was Mako Namibië se kampioen onder die hengelklubs.
11 5006 Volgens Tiny is dit egter nog nie duidelik watter een van die reservate die bruin hiëna sal kry nie.
12 4214 Graeme Smith het pas as nasionale twintig20-kaptein bedank en ook aangekondig hy gaan nie langer kêppie in die one dayers ná 2011 se Wêreldbekertoernooi wees nie.
13 3311 Giepie Calldo van die plaas besonder doeltreffend as lamhokke vir ooie en ook op enige plek waar skape ten toon gestel moet word. oor reproduksiebestuur by CMW, het hy die hokkies al 'n geruime tyd in 'n intensiewe lamstelsel beproef en aangepas.
14 2566 Wat Veritas vir verbruikers belangrik maak, is dat minstens 1 200 bottels van die spesifieke inskrywing in die handel beskikbaar moet wees.
15 2031 Gerard Soverall, PricewaterhouseCoopers (PwC) se Gautengse hoof van indirekte belasting, sê maatskappye soos die Suid-Afrikaanse Brouerye (SAB) is baie bekommerd oor die uitwerking wat die heffing op hul bedrywighede kan hê.
16 1613 Nico Hawkins, senior ekonoom in marknavorsing by Graan Suid-Afrika, is daar wel so 'n versoek tot die Nasionale Landboubemarkingsraad gerig, maar dit is nie toegestaan nie.
17 1158 Toekomstige ontwikkelinge vir die twee maatskappye sluit in kontrakte vir die mynen mariene nywerheid in Namibië en om soveel as moontlik met die plaaslike nyweraars saam te werk.
18 858 THABAZIMBI- ‘n Kliniek genaamd “Cradlekind” is die geesteskind van twee geregistreerde verpleegkundiges van Thabazimbi wat die behoefte van hoofsaaklik vrouens en kinders in die gemeenskap wil aanspreek.
19 582 Lees meer DIE tempo van verandering in toerisme in Namibië en die vinnige groeikoers, nuwe markte en immer veranderende verbruikersneigings, stel weergalose uitdagings om nuwe vaardighede te ontwikkel.
20 404 Sonjica sê daar is nog nie duidelikheid oor hoe die doelwit bereik sal word nie, hoewel die leiers wat daar teenwoordig was, besluit het hoe ontwikkelende lande se vordering ten opsigte van beperking internasionaal gemeet sal word.
21 288 DIE opbrengs van Namibiërs se welwillendheid aan die mense van Haiti is aan die Internasionale Federasie van die Rooikruisvereniging oorhandig om met die voortgaande heropbou van die land te help.
22 171 Die Namibiese weermag, die WGO, die Verenigde Nasies se Kinderfonds (Unicef), die Rooikruis en die Ministerie van Onderwys is reeds opgeroep om met die tegniese en logistieke reëlings te help.
23 131 Lees meer Politegnikum reg vir 2010 se nuwe uitdagings DIE vordering om die Politegnikum van Namibië na Namibië se Universiteit van Wetenskap en Tegnologie te transformeer, is sodanig dat die stap vanjaar gefinaliseer kan word.
24 60 Schlettwein in Namibië bereik word deur die instelling van omgewingsbelasting, uitvoerbelasting op sekere kommoditeite en die hersiening van wetgewing wat tans die ontginning en uitvoer van natuurlike hulpbronne van belasting kwytskeld.
25 41 Volgens die brief van die SDLU aan die munisipaliteit word dit verder op rekord geplaas dat indien die vergadering nie weer gehou word met die inagneming van die taalregte van alle deelnemers nie, die vergadering nie as konsultasie gesien word nie.
26 34 Die NDI is ‘n spesiale inisiatief vir ontwikkelingsbystand wat die grondslag vorm van die bilaterale wisseling van gedagtes oor bystand tussen die twee lande en geskiedkundige en morele verantwoordelikheid vir oorlogsmisdade in die vorige eeu.
27 15 Lees meer Pikkewyne se rehabilitasie verloop goed Goeie vordering word by die rehabilitasie sentrum van die Ministerie van Visserye en Mariene Hulpbronne op Lüderitz gemaak met die rehabilitasie van die 32 Brilpikkewyne wat nie na Kaapstad gestuur is nie.
28 7 Die Soutpansberg Belastingbetalersvereniging (SBBV) bring al vir ‘n paar jaar die situasie onder die aandag van die munisipaliteit en dit is ook een van die punte wat in die dispuutverklaring met die munisipaliteit beklemtoon is.
29 5 In sy toespraak tydens die twintigste onafhanklikheidsviering in 2010 het President Pohamba dit duidelik gestel dat vrede, veiligheid, stabiliteit en nasionale eenheid die voorwaarde is vir vooruitgang en ontwikkeling van Namibië.
30 1 Lees meer ICTI vorder met tegniese opleiding DIE Industrial Craft Training Institution (ICTI) is onlangs as volwaardige opleidingsentrum by die Namibiese Kwalifikasie-owerheid vir teorie en praktiese eksamens geakkrediteer.
1257 msec needed at 2018-01-30 12:15